078 605 4978 | 082 717 0472

Web Design Kursus

Leer om jou eie website besigheid te bou en te bestuur

Van Kreatief tot
Inkomste

By Wild Web Training leer ons jou nie net website development nie — ons ontsluit die vaardighede wat vryheid, inkomste en eindelose moontlikhede skep.

Of jy nou aan die begin staan van jou reis in die werkswêreld, ’n kreatiewe gees is wat jou eie besigheid wil begin, of iemand is wat websites wil bou as ’n side hustle of stokperdjie — jy het nou die perfekte plek gevind om te leer en te groei.

Hier leer jy nie net hoe om websites te ontwerp en te bou nie — jy ontdek hoe om jou idees in inkomste te verander, hoe om ’n diens te skep wat besighede en individue nodig het, en hoe om jouself te posisioneer in ’n digitale wêreld vol geleenthede.

By Wild Web Training sal jy nie voel soos iemand wat in ’n koue, formele klaskamer sit nie.

Jy word deel van ’n warm, verwelkomende ruimte waar ons jou stap vir stap lei, werklike wenke deel uit jare se ervaring, en jou ondersteun selfs verder as net die training sessies. Ons is passievol daaroor om jou sukses te sien — of dit beteken dat jy jou eerste freelance website begin, jou eie besigheidswebwerf bou, of projekte skep wat jou inspireer.

As jy al lank op soek is na ’n plek om website design te leer op ’n praktiese, persoonlike manier wat met hart gebou is — het jy dit nou gevind.

Inskrywings is nou oop | Leer om jou eie website besigheid te bou en bestuur

Leer Saam

WEB ONTWERP KURSES

Vir beginners, kreatiewe denkers en almal wat hul eie Web Ontwerp Besigheid wil bou.

Ons sien jou potensiaal. Of jy nou gretig is om die wêreld van web development in te duik om jou eie freelance besigheid te begin, jou eie website design maatskappy te loods, of eenvoudig ’n nuwe skill wil leer vir ekstra inkomste of as stokperdjie — ons is hier om jou toe te rus met die kennis en tools om te slaag.

Aanlyn Klasse

Aktiewe Studente

Betaal Opsies

%

Gelukkige Studente

Waar Kreatiwiteit Geleenthede Word

Die wêreld is aanlyn, en daar is geen limiet aan wat jy kan bereik wanneer jy weet hoe om digitale ruimtes te ontwerp en te bou nie. Ons training gaan nie net oor hoe om websites te maak nie — dit gaan oor hoe om ’n toekoms te bou.

Ons fokus daarop om JOU toe te rus met die vaardighede om te floreer in die digitale wêreld, of dit nou beteken dat jy vir jouself werk, freelance, of ’n inkomste-stroom op jou eie terme skep.

Ons training is beskikbaar in beide Engels en Afrikaans, sodat jy kan leer in die taal waarmee jy die meeste gemaklik is.

What bied ons aan?

Persoonlike Leerervaring:

Leer in jou eie tempo met ’n vriendelike gids aan jou sy. Geen vraag is te klein nie, en geen droom te groot nie.

Werklike Praktiese Vaardighede:

Van die ontwerp van opvallende websites tot die bestuur van hosting en basiese SEO — jy stap weg met praktiese vaardighede wat jy dadelik kan gebruik.

Besigheidsgerigte Leerervaring:

Ons leer jou nie net hoe nie — ons wys jou hoekom. Kry insig in hoe om jou vaardighede in inkomste te omskep as ’n freelancer of besigheidseienaar.

Vir wie is hierdie kursus?
  • Entrepreneurs / Freelancers wat hul eie website en besigheid wil bou
  • Skoolverlaters en jong volwassenes wat loopbaanopsies in die digitale wêreld verken
  • Kreatiewe mense en stokperdjie-ontwikkelaars wat ’n nuwe, opwindende vaardigheid wil leer wat kan betaal
  • Enigiemand wat gereed is om die wêreld van digitale onafhanklikheid in te stap
  • Werkgewers en departemente wat in hul personeel se digitale vaardighede wil belê vir loopbaangroei (’n addisionele administrasiekoste is van toepassing)
Wat moet jy doen?

Stap 1: Bespreek jou plek

  • Kies jou training en begin jou journey.

Stap 2: Leer & bou

  • Ons wys jou stap vir stap hoe om dit reg te kry.

Stap 3: Begin jou toekoms online

  • Begin jou eie Website Design Besigheid met die regte vaardighede om te groei.
Hoekom ons?
Ons bou al websites sedert 2012. Ons weet wat werk, en ons weet wat nie werk nie — en nou is ons hier om daardie kennis met jou te deel.

Verwag ’n warm, ondersteunende ruimte waar jy sonder druk kan leer en in jou eie tempo kan groei. Ons glo in jou.

V & A

ALGEMENE VRAE

Alles wat jy moet weet voordat jy begin

Ons wil hê jy moet selfvertroue hê en goed ingelig wees voordat jy by ons kursus aansluit. Hier is antwoorde op die vrae wat ons die meeste kry — van hoe die kursus werk, tot wat jy gaan nodig sal hê, en waar hierdie kursus jou kan neem.
N

Hoe lank is die kursus?

Ons aanlyn kursus strek oor 4 maande, met een 1-uur sessie per week.

N

Kry ek ondersteuning ná die kursus?

Ja! Jy kry 1 maand se gratis ondersteuning ná die opleiding via e-pos of WhatsApp.

N

Wat het ek nodig vir die kursus?

Jy benodig ’n rekenaar of skootrekenaar met ’n stabiele internetverbinding en Zoom.

N

Van waar af kan ek studeer?

Van enige plek af! By die huis, op kantoor, of selfs terwyl jy reis — jy kies.

N

Is daar betalingsopsies beskikbaar?

Ja — ons bied buigsame opsies:  Eenmalige betaling, maandelikse paaiemente, of betaling per sessie.

N

Het ek eenige ervaring nodig?

Glad nie! Ons kursus is ontwerp vir beginners en bou jou vaardighede stap vir stap op.

N

Hoe werk die klasse?

Elke klas duur ongeveer 1 uur, wat gefokusde en doeltreffende leer verseker.

N

Wat kan ek doen na die kursus?

Jy kan websites bou vir jouself, vryskutwerk doen vir kliënte, jou eie besigheid begin, of jou CV versterk met digitale vaardighede wat regtig waarde het.

"Die kursus was ongelooflik! Ek het nie net webwerwe geleer bou nie, maar ek het ook geleer hoe om my eie besigheid te begin. Die mentor ondersteuning was die beste deel, ek voel gereed om my drome te verwesenlik."

Jan de Lange

"Ek het altyd gedink webontwikkeling is vir die tegnici, maar hierdie kursus het my oopmaak vir soveel moontlikhede. Ek voel vol selfvertroue en het praktiese vaardighede opgedoen om aanlyn besighede te bou."

Emma Botha

"This training didn’t just teach me how to build websites, it gave me the confidence to launch my own online business. The step-by-step guidance made the whole process easy to follow."

Dylan Robinson

"I can’t believe how much I’ve learned in such a short time. The real-life tips and ongoing support helped me transition from a beginner to someone who is ready to build websites professionally."

Isabelle Wilson

Ondersteuning

Ons leer jou nie net en laat jou dan los nie — ons stap die reis saam met jou.

Vaardighede

Elke sessie is prakties, hands-on en gefokus op wat werklik in die regte wêreld werk.

Betalingsopsies

Ons verstaan dat elke persoon se situasie verskil. Daarom bied ons buigsame betalingsopsies aan.

Goeie Leeromgewing

Ons het ’n ruimte geskep waar kreatiwiteit en aanmoediging vrylik vloei! Elke leerder voel waardeer.

error: Content is protected!!